‘DAAR ÍS KOMMERSIËLE MERIETE’

Klimaatsverandering, omgewingsbewuste verbruikers in uitvoerbestemmings en natuurlike hulpbronne wat ál skaarser raak, dwing boere om ’n nuwe benadering tot die landbou te ontwikkel waar bewaring en rehabilitasie van die bogrond en ekostelsels deel vorm van voedselproduksie sonder om die produktiwiteit en winsgewendheid van konvensionele landboupraktyke in te boet….